Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 49 Die Huishouding van God, Boek 1

2. En so het hierdie drie mense gaan lê om te rus en het geslaap tot by die vrolike oggend, waar ‘n vars wind vir hulle opgeruimd versterk en wakker gemaak het. Die tyd toe hulle gaan lê het was volgens julle berekening die negende uur en die tyd van opstaan, net so gereken, was die derde uur in die môre. - En toe hulle volledig versterk op hulle bene gestaan het, het elkeen ‘n stil offer uit die hart verrig, en na sodanige geheime verrigting het Adam nog die volgende gebed in die aangesig van Henoch en Eva gespreek:

Hoofstuk 49 Mobiele weergawe Kommentaar