Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 5 Die Huishouding van God, Boek 1

Met ‘n donderslag het die Godheid aan die oortreders in die oneindige ruimtes ‘n vreeslike strafoordeel verkondig, en sodoende was die aanbidding van die Godheid in die allerhoogste vrees beveel, en dit was aan hulle deur die liefde van die Liefde opgedra. En hulle was in die hoogste vryheid uitgeplaas en kon doen, wat hulle wil, en niks sal vir hulle in hulle vryheid hinder nie, tot die tyd, wanneer hulle mekaar in hulle vryheid en in hulle nederigheid erken het, sodat die wet hul eie word en hulle dan volkome vry sou word. – Die Huishouding van God, Boek 1, Hoofstuk 5, Paragraaf 13

Hoofstuk 5 Mobiele weergawe Kommentaar