Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 5 Die Huishouding van God, Boek 1

Want sien, die mane is nie vas nie, maar baie los en is soos skuim van die see, wanneer dit meer vas en gekonsolideer raak, en is kaal en sonder water; en die lug van die aarde is daar soos die water van die aarde (beteken waarskynlik: ... en die water van die maan is soos die lug van die aarde...(opmerking deur die vertaler)) en die lug soos die eter tussen sonne en aardes. En hulle (die mane) is bestem, om die wêreldsugtiges op te neem, en om te dra die geeste van die materie, en om hulle bestendigheid te toets en om hulle vir die ontvangs van genade ryp te maak. – Die Huishouding van God, Boek 1, Hoofstuk 5, Paragraaf 31

Hoofstuk 5 Mobiele weergawe Kommentaar