Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 5 Die Huishouding van God, Boek 1

En die vasteland van die aardes is die’ gedeelte van die toorn van die Godheid wat deur die barmhartigheid gekalmeer is, en omsluit met vaste bande die afgedwaalde geeste tot die bepaalde tyd van hul onbewustelike ontbinding, waar hulle dan in ‘n sagter, maar nog steeds vir hulle voldoende vaste materie, en juis enkel gebind, geplaas word, waaruit hulle eers dan, deur die ewige Liefde weer opgewek, sal kan voortgaan; en die mere en waters is vol van hulle, sodat hulle nederig sou word, en die lug is vol van hulle, sodat hulle gesuiwer sal kan word. En die ewige Liefde is in al die vorms; maar die toorn van die Godheid is op aarde net gedemp, maar daarom nog nie opgehef nie. – Die Huishouding van God, Boek 1, Hoofstuk 5, Paragraaf 32

Hoofstuk 5 Mobiele weergawe Kommentaar