Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 5 Die Huishouding van God, Boek 1

En sien, toe sien die Liefde alle heerlikheid, waarvan die getal in die Godheid geen einde het nie, en die Godheid het gesien, hoe dit alles uit die Liefde in Haar oorgedra is, en die Liefde het haar gedagtes in die Godheid gesien en het ‘n groot welbehae daaraan gehad. Toe ontbrand die Liefde van nuuts af, en die kragte van die Godheid het om Haar geruis, en sien: Die gedagtes van die Liefde was self Liefde en was sonder tal. – Die Huishouding van God, Boek 1, Hoofstuk 5, Paragraaf 5

Hoofstuk 5 Mobiele weergawe Kommentaar