Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 50 Die Huishouding van God, Boek 1

4. O Henoch, jy my liewe Henoch, kom na my vaderlike bors, en laat vir jou in oorvloed liefhê en seën, sodat jou seën sal reik tot aan die einde van alle tye! Want jy het nou al olie in my reeds baie harde hart gegiet, sodat dit weer kan begin om sag te word, soos wat dit destyds was, toe die Here vir my die eerste keer my liewe helpster gebring het; en ‘n veeltakkige roosboom het in my groot gedagtes ontvou, en daar het ek heel bo ‘n botsel gesien - o Henoch, ‘n botsel! -, en daardie botsel het geslote sterker geglans as die son op die middag! - Maar niks verder daarvan nie; - sien, dit alles het jy nou bewerkstellig!

Hoofstuk 50 Mobiele weergawe Kommentaar