Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 54 Die Huishouding van God, Boek 1

5. O laat ons wel daaraan dink, dat dit net jou liefde was, wat die aartsvader uit die stof van die aarde laat opstaan het, en dat die groot hand van Jou liefde vir hom tot Jou ewebeeld gevorm het en vir ons almal so wonderbaarlik volmaak, soos vir hom uit Jou, laat onstaan het. O, daarvoor wil ek vir Jou loof, vir Jou dank en prys my lewe lank; neem net genadiglik hierdie my flou geskreeu aan, alhoewel dit nie waardig is, om nader aan Jou hart te kom nie, waarna al Jou skepsels nie waag om te kyk nie! O Here, seën vir ons en die lafenis; want al ons bestaan is ‘n seën uit Jou vir ewig! Amen.”

Hoofstuk 54 Mobiele weergawe Kommentaar