Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 57 Die Huishouding van God, Boek 1

16. So staan en kyk ek nou, op die Voorsabbat omring deur duisende kinders, in rus na die vesting van my skuld en so sal ook eendag die laaste mens hier eensaam, ontbloot van alle lewende skepsels en kinders, my skuld moet boet, en hartseer na die ewige pieke van glansende wêrelde in die oneindigheid van God opkyk en sal met groot verlange wag, dat die berg oor hom moet val, en vir hom moet verpletter en die laaste druppel van my groot skuld onder die rommel moet begrawe!

Hoofstuk 57 Mobiele weergawe Kommentaar