Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 57 Die Huishouding van God, Boek 1

2. Want ek voel dit duidelik aan myself, aangesien ek aanhoudend opspring in my wysheid; en wanneer daardie ydel dryfkrag op ‘n beperkte hoogte vir my aan my eie swakheid oorgelaat het, o, dan val ek altyd nes hierdie druppels in die dam van my nietigheid terug, waar ek dan onmiddelik weer van die gewone en alledaagse verslind word en uiteindelik verneder weer deur die natuurlike trek saamgesleep word, om dan eers mettertyd in nietigheid begin om die groot wet te erken, wat die Here in my hele natuur uiters wys en liefdevol geplaas het, naamlik dat vir hom, vir wie die Here geen vlerke gegee het om te vlieg nie, moet in weldadige en doelgerigte rus in alle nederigheid by die huis bly en daar rustig en dankbaar wag, om deur die spruit opgeneem en na die ewige môre gelei te word, waar die genade van die Here vir ewig straal, en waar die oneindige liefde van die ewige, heilige Vader die beskeie druppel sekerlik nie ten gronde sal laat gaan nie.

Hoofstuk 57 Mobiele weergawe Kommentaar