Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 59 Die Huishouding van God, Boek 1

21. Daaruit word dit duidelik, dat nie elkeen die gelyke hoeveelheid genade, nie eers gepraat van die dieselfde hoeveelheid liefde toegedeel word nie; en dit word nog duideliker, indien jy uit lang ervaring weet, hoe onbestendig die liefde met elke voorwerp, wat dit aangryp, te werk gaan, en watter groot teruggetrokkenheid en groot opoffering vereis word, om in elke opsig liefdevas te word,

Hoofstuk 59 Mobiele weergawe Kommentaar