Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 6 Die Huishouding van God, Boek 1

En uiteindelik sal dit met hom gaan soos met ‘n verskietende ster, wat uit die genade gegooi en as gevolg van sy nietigheid verstoot sal word en sal deur die roof van genade verteer word; want die lig wat gesteel is, sal hulle vir ewig vernietig, en hulle sal verder nie meer wees, nes die vrugte van bome, wat te vroeg by die lig gespruit het, voordat hulle nog deur die liefde vastigheid kon kry; en omdat hulle geen vastigheid het nie, aangesien daar te min verbinding met die liefde bestaan, word hulle swakker en swakker, val dan van die boom af en word vertrap en tot niet gemaak. – Die Huishouding van God, Boek 1, Hoofstuk 6, Paragraaf 11

Hoofstuk 6 Mobiele weergawe Kommentaar