Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 60 Die Huishouding van God, Boek 1

5. Alhoewel, o liewe en wel geagte vaders, sê of vra vir julleself, wat in die geval gedoen moet word, indien die aartsvader Adam op grond van ‘n vraag van die kant van die kinders, sodat hy nie self moet praat nie, vir my ‘n kort, harde en diepsinnige antwoord gee, maar die kinders die antwoord nie verstaan het nie en ek as die boodskapper ook nie ten volle nie, maar net sover, as wat die aartsvader dit vir my verduidelik het, met die vereiste van ‘n verbod, om vir eers niks van die verduideliking te meld nie, sodat die harte van die kinders in die sfeer van hulle denkvermoë nie te traag word nie, maar skerper en skerper mag word. Maar wanneer die kinders dan as gevolg van die ietwat duister antwoord oor my val en vir my druk, meer verstaanbaar en duideliker te praat, - o vaders, oordeel dan self: Wie se vereiste staan hoër, die’ van die aartsvader - of die’ van die ontydig weetgierige kinders?

Hoofstuk 60 Mobiele weergawe Kommentaar