Hoofstuk 70 | Die Huishouding van God, Boek 1 |
18. O wys vir my die skepsel, wat julle totaal kan vernietig! Wys vir my iets, waarin daar nie iets oneindigs teenwoordig is nie! Deel in die gees die kleinste stofdeeltjie, en wys dan vir my die laaste deeltjie, wat nie nog verder verdeel kan word nie, - of wys vir my ‘n saadkorrel, waar daar nie ‘n oneindige vermeerdering kan plaasvind nie! |
Hoofstuk 70 | Mobiele weergawe Kommentaar |