Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 77 Die Huishouding van God, Boek 1

7. So het die omgewing gelyk, waardeur die weg na die aand gelei het: Stel vir julle sewe kegels met ‘n grysblou kleur in ‘n reguit lyn voor, elkeen seweduisend voet hoog, onderlangs ‘n kwart myl (1 Duitse myl ongeveer 7.4 kilometer) in deursnee! Dink, dat een kegel by die ander aangesluit het, asof iemand sulke kegels sodanig wou opstel, dat hulle by die voete aan mekaar sal raak!

Hoofstuk 77 Mobiele weergawe Kommentaar