Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 8 Die Huishouding van God, Boek 1

En nou het ook Adam waargeneem, wat daar onder die boom gebeur het, en hy het baie van die tweede Eva gehou, en hy het nie opgemerk, dat dit net ‘n slang was nie. En sien, toe ontbrand ook hy in sy begeerte in die lus vir die tweede Eva, neem die vrug uit die skoot van Eva, was ontrou aan sy liefde en het met wellustige begeerte, die verbode vrug uit Eva se skoot geniet; en in sy genot het hy homself as die eerste een erken, wat deur die groot ydelheid van sy blinde selfsugtigheid in die ryk van die lig van die ewige Liefde, verlore gegaan het en in die toornmeer van die onverbiddelik dodelike Godheid, geval het. – Die Huishouding van God, Boek 1, Hoofstuk 8, Paragraaf 11

Hoofstuk 8 Mobiele weergawe Kommentaar