Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 8 Die Huishouding van God, Boek 1

En sien, hulle begeerte het in die oordeel van die versoekende Godheid in Sy grimmigheid, gegroei. En daar het ‘n boom in die tuin gestaan, en die’ boom het appels van die mooiste soort gedra, en Eva was lus daarvoor, en sy het vir Adam gesê: “Sien, Adam, ek is baie lus vir hierdie vrug! As jy wil, sal ek een pluk en daaraan proe en dit vir jou, as die eerste gawe uit my hand, gee!” – Die Huishouding van God, Boek 1, Hoofstuk 8, Paragraaf 2

Hoofstuk 8 Mobiele weergawe Kommentaar