Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 86 Die Huishouding van God, Boek 1

20. Wanneer die leerling dinge praat, wat die hart van die leraar nie verstaan nie, dan is dit onvanpas dat ‘n mens van hom ‘n skolier maak, wat die meester en al die vaders ten opsigte van innerlike wysheid ver oortref, dat hulle daarop ook nie ‘n enkele woord kan antwoord nie! Daarom bly ek gerus onder my skaduwee en is tevrede met die ligspatsels, wat deur die ruisende blare flits, en laat dit aan hom oor, om in die aangesig van die son te star, wat besonders lus is daarvoor, om volledig blind te word!

Hoofstuk 86 Mobiele weergawe Kommentaar