Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 9 Die Huishouding van God, Boek 1

21. En sien, luister en verstaan goed, wat daarop die Liefde geantwoord het en soos volg gepraat het: “Groot, oorheilige God van alle mag en krag! Dit sal gebeur volgens Jou woord!”

22. En sien, toe het skielik al die vuur op die aarde en in al die skeppingsruimtes, geblus! En die stukke puin van sonne, aardes en mane wat vernietig was, is weer deur die mag en krag van die Godheid wat die Liefde aangehoor het, bymekaar gevoeg en het georden geraak, soos wat hulle in die begin van hulle bestaan georden was; maar as ewige teken het hulle die ongeneesbare merke van hulle destydse totale vernietiging behou, nes die merke van die ewige Liefde, wat later in die groot tyd van die tye, vir almal aan die kruis gebloei het.

Hoofstuk 9 Mobiele weergawe Kommentaar