Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 9 Die Huishouding van God, Boek 1

En sien en luister verder en verstaan dit goed, wat nou verder gebeur het: Toe nou die ewige Liefde die voorwaarde aangeneem het en daardeur reeds vooraf aan die vereiste van die groot heiligheid van God voldoen het, toe laat die Godheid in ‘n sagte gesuis en gewaai, weereens net vir die Liefde verstaanbaar, Sy heilige wil verneem en sê in ‘n toespraak vol van ‘n saggeaarde stem, die volgende: – Die Huishouding van God, Boek 1, Hoofstuk 9, Paragraaf 24

Hoofstuk 9 Mobiele weergawe Kommentaar