Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 9 Die Huishouding van God, Boek 1

7. En sien, hulle het nie die moed gehad, om die aangesig van hulle Vader te aanskou nie; want hulle was deur ‘n groot donderslag van die dodelike oordeel uit die diepte van die grimmigheid van die Godheid, verskrik.

8. En die toornvlamme van God, die Oneindige, het deur alle eindelose ruimtes vreesaanjaend tot op die aarde gerol, waarop die groot Liefde nou by haar gevalle kinders vol berou en treur, en wat deur haar barmhartige genade geskep was, gestaan het.

Hoofstuk 9 Mobiele weergawe Kommentaar