Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 97 Die Huishouding van God, Boek 1

3. Tot nou toe was dit bestendig meer of minder nag in my, en al my vermeende lig was geen daglig nie, maar net die maan se bedrieglike, vlugtige geglinster, wat skaars voldoende is, om ‘n voorwerp volgens die uiterlike vorm te herken, maar wat die kleure betref, wat daar ‘n verkwikkende weerspieëling van die goddelike waarheid en diepste geheim van die innerlike lewe is, dan bly daar net een getrou, naamlik alleenlik geel wat daar die kleur van die dood is, - al die ander is vernietig en omskep, dat hulle dan is, as of hulle glad nie bestaan nie.

Hoofstuk 97 Mobiele weergawe Kommentaar