Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 101 Die Huishouding van God, Boek 2

12. Maar Sy liefde is so groot, dat Hy selfs die leuen nie vernietig nie maar Sy almagtige lig terug hou, en laat dit net spaarsaam terugkeer, sodat die leuen, as dit vrylik die vonkies van die lig wil opneem, kan oorgaan in ‘n werklike lewe, wat mettertyd meer en meer in staat sal wees, om ten einde selfs in die volheid van die goddelike lig kan bestaan en in en uit daardie lig oor te gaan na Sy oneindige liefde en om daarin weer ‘n nuwe skepsel te word, ja ‘n skepsel van die liefde, om in haar die kindskap van die hemel en daaruit uiteindelik die kindskap van God kan bereik.

Hoofstuk 101 Mobiele weergawe Kommentaar