Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 117 Die Huishouding van God, Boek 2

21. Maar aangesien die volk weer van die aarde af opstaan, laat ons intussen daarvan swyg tot op die regte tyd, waar jy alles sal leer ken! Maar as jy in die vlakte kon agterkom, wat Ek vir die volk uit die diepte gedoen het, dan sou jy geweet het, wie Ek in werklikheid is; alleen vir jou swakheid was dit nog nie die tyd nie, waarom jy byna doof aan My voete gelê het.

Hoofstuk 117 Mobiele weergawe Kommentaar