Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 132 Die Huishouding van God, Boek 2

10. Maar aangesien Ek in die hoogste volheid van My oneindige wysheid, ‘n beter profeet is as Adam wat heeltemal verniet en dwaas daar getreur het, sê Ek eerstens vir jou, dat Adam se profetiese stelling eergister heeltemal leeg was, met welke rede Ek hoofsaaklik ook by hierdie geleentheid aan daardie rampspoedige berg ‘n einde gemaak het en sodoende ook aan die nog meer rampspoedige voorspelling van Adam!

Hoofstuk 132 Mobiele weergawe Kommentaar