Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 138 Die Huishouding van God, Boek 2

18. Toe Jared en al die ander sodanige vraag verneem het, het almal vir hulleself op die bors geslaan, en een twyfel na die ander het begin om hulle harte gevange te neem. En Jared het, nadat hy ‘n bietjie nagedink het, gesê: "Here en Vader in al Jou Liefde en heiligheid! Daardie vraag sal die grootste en mees diepsinnige gerub net so min kan antwoord soos ek; maar dit kan ek sê, aangesien Jy die vraag gestel het: As Jy nie die waaragtige God sou wees nie, dan sou Jy ook onmoontlik hierdie vraag kon gevra het nie, omdat sy, nes Jy, in al sy punte sowel as in sy totaliteit, oneindig is!

Hoofstuk 138 Mobiele weergawe Kommentaar