Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 142 Die Huishouding van God, Boek 2

15. Teen die aand het Hy hulle almal weer na die bekende Hoogte gelei, het vir hulle ten opsigte van die liefde in hulle harte opgeskerp, het almal geseën en het uiteindelik die volk laat gaan, sodat hulle weer na hulle tuistes kon vertrek, het vir Purista die getroue handhawing van haar pligte aanbeveel en het dan ook vir haar laat gaan.

Hoofstuk 142 Mobiele weergawe Kommentaar