Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 2 Die Huishouding van God, Boek 2

14. Meen jy, sodanige skepsels sal eendag in die hel beland, dalk in die onderste hel? Daar misgis jy vir jou! Hoe sleg en boos en oorverskriklik dit ook altyd daar mag lyk en werklik ook is, sou sodanige plek nog veels te goed vir sodanige wesens wees; want al die satans en duiwels vlug daar voor My naam, en moet hulleself voor My op die grond gooi, en dit selfs voor elke strafengel wat daarheen gestuur word. Doen dit ook daardie wêreldfigure?!

Hoofstuk 2 Mobiele weergawe Kommentaar