Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 22 Die Huishouding van God, Boek 2

6. Maar as teken sal julle in julle heimat ook werklik ‘n nuwe hut aantref, wat Ek so pas opgerig het. Niemand van die mans mag daar met bedekte hoof ingaan nie, en die vrouens moet hulle aangesigte bedek, as hulle in die hut wil tree; want dit is rein en heilig, en is oorvas. In die middel van daardie hut sal julle ‘n altaar vind, waarop ‘n onblusbare vuur sal brand en sal in die dag en die nag ‘n groot lig versprei, en langs die vlamme sal daar altyd ligte wolke opwaarts na die hemel opstyg.

Hoofstuk 22 Mobiele weergawe Kommentaar