Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 25 Die Huishouding van God, Boek 2

Ja, soos ek gesê het, dit is maklik om duisendvoudig te vergoed - as dit daarop sou neerkom -, nie net twee- of drievoudig vir die broeder se diens of die broeder se weldaad nie, - selfs indien iemand my lewe sou gered het, deurdat hy vir my vinnig van ‘n rotswand weggeruk het, wat reeds begin het om te wankel, om in die volgende oomblik bokant my hoof inmekaar te stort, waar ek platgeslaan sou word deur die groot las van die rotsblokke; ek kan tog net vir hom sterf en vir hom vir die res van my lewe op my hande dra! – Die Huishouding van God, Boek 2, Hoofstuk 25, Paragraaf 23

Hoofstuk 25 Mobiele weergawe Kommentaar