Luister, luister al julle vaders, broeders en julle kinders! Hoe kan ons hierdie Weldoener daarvoor vergoed? Wat vir Hom gee, wat ons nie oneindigkeer vantevore van Hom ontvang het nie?! – Die Huishouding van God, Boek 2, Hoofstuk 25, Paragraaf 27