Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 25 Die Huishouding van God, Boek 2

Indien iemand sou vra: ‘Hoeveel sandkorrels groot is die aarde, en uit hoeveel doudruppels bestaan die hele, byna eindelose groot see, en, uiteindelik, hoeveel stersonne brand daar in die hele wye oneindigheid? Sien hierdie vrae, hoe eindeloos groot hulle ook al blyk te klink, sal reeds deur ‘n taamlik diepsinnige gerub voldoende geantwoord kan word! Ja, hy sou vir ons hoogs waarskynlik die sand van die aarde op ‘n manier tel, dat vir ons almal die ore sal suis, en sal vir ons die doudruppels van die see op ‘n manier vertoon, dat ons almal sal uitroep: ‘Bly weg van ons met jou groot antwoord; want ons het al reeds oorgenoeg te doen met een enkele druppel!' – Die Huishouding van God, Boek 2, Hoofstuk 25, Paragraaf 29

Hoofstuk 25 Mobiele weergawe Kommentaar