Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 25 Die Huishouding van God, Boek 2

Wie daar sterk is in die naasteliefde, die' moet sy broeders en susters na daardie rein hut van die Here lei, en moet hulle daar ryklik met die kos van die lewe voorsien! Waarlik, dit is vir die liefdevolste, heiligste Vader die mees aangename lofgesang, wanneer armer broeders en susters ryklik in getalle in ons harte aan die heilige vlam van die rein liefde in ons vir hulle verwarm en maak gebruik met ‘n dankbare gemoed vol vreugde van die gasvrye kombuis van die heerlike Purista in ons! – Die Huishouding van God, Boek 2, Hoofstuk 25, Paragraaf 55

Hoofstuk 25 Mobiele weergawe Kommentaar