Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 25 Die Huishouding van God, Boek 2

O vaders, broeders en kinders! Waarlik, waarlik, waarlik, - ons kan nie iets wat groter en vir die heilige Vader meer welgeval, doen nie, as om vir ons armer broeders en susters met groot liefde, hulpvaardigheid en alle vrygewigheid, en indien hulle selfs uit die dieptes na ons toe sou kom, met groot vreugde en vrygewigheid op te neem en vir hulle die by verre groter pot, as die' een wat vir ons bestem is, voor te sit en vir hulle laat eet en drink voordat onsself eet en drink! – Die Huishouding van God, Boek 2, Hoofstuk 25, Paragraaf 56

Hoofstuk 25 Mobiele weergawe Kommentaar