Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 25 Die Huishouding van God, Boek 2

Die mees gesonde saad is nou in oormaat gesaai. Ons het ook van die lewendige water in die grootste hoeveelheid. Die groot, heilige, almagtige boumeester van alle dinge, is sigbaar onder ons. Ons is almal verwek. Ons is in die middel van die helderste dag. Die tropalpe (in Duits: ‘Herdealpen') stuur alreeds vir ons van die uiters heerlike en aangenaam ruikende kruie ryk welrieke na ons af. Die goue strooi is orals in groot hoeveelheid in ‘n goeie toestand teenwoordig. – Die Huishouding van God, Boek 2, Hoofstuk 25, Paragraaf 81

Hoofstuk 25 Mobiele weergawe Kommentaar