Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 99 Die Huishouding van God, Boek 2

25. Maar Kisehel het onmiddelik, in plek daarvan om op die dom vraag ‘n antwoord te gee, vir die bevelvoerder by die naam geroep en gesê: "Horadal! Die Here wil dit, dat jy opstaan, en vir ons saam met jou hele leer na die heilige Hoogte toe moet volg en begelei, om daar jou oortreding voor die lewendige, ewige, sigbare God, die allenige Skepper en Onderhouer van alle dinge, en voor Adam, wat daar die aarde se eerste mens uit die hand van die almagtige God is!"

Hoofstuk 99 Mobiele weergawe Kommentaar