Help

jakob-lorber.cc

Inleiding Die Jeug van Jesus

Op die wyse was Ek, as die Heer Self, `n lewende voorbeeld vir elke mens en daarom kan elke mens My nou dus ook op presies dieselfde wyse aantrek soos Ek self in My die goddelikheid aangetrek het en kan hy deur die liefde en die geloof selfstandig net so volledig één word met My, soos Ek self dan as God-mens in alle grenslose volmaaktheid volkome één is met JaHWeH. – Die Jeug van Jesus, Inleiding, Paragraaf 3

Inleiding Mobiele weergawe Kommentaar