Help

jakob-lorber.cc

Inleiding Die Jeug van Jesus

In die voorjaar bloei die boom pragtig en word dan deur `n geweldige aktiwiteit beheers. Na die afval van die bloeisels lyk dit of die boom aktiwiteit verloor om aan die herfs weer tot volle aksie te kom: die pragtige vrugte kry hulle smaak en kleur - hulle word mooier as voorheen toe daar bloeisels was - dan word die vrugte aldus tot rypheid gebring, dan word die boom geskud en die vrugte word vry gemaak van die binding aan die boom en val in die skoot van die hongerige kindertjies. – Die Jeug van Jesus, Inleiding, Paragraaf 5

Inleiding Mobiele weergawe Kommentaar