Help

jakob-lorber.cc

Inleiding Die Jeug van Jesus

Met die oog van die hart sal `n mens die beeld kan verstaan, maar nooit met die oë van die wêreldse verstand nie! Sonder om die goddelikheid van Jesus te betwyfel, maar dit vashoudend in die geloof van die hart, wat `n lig is van die liefde tot God, laat die genoemde vraag homself, sodra `n mens vanuit die hart suiwer word, maar al te goed aldus uitlê: die volledige eenwording van die volheid van die goddelikheid met die mens Jesus het nie meteens, op een slag, plaasgevind nie, maar soos alles onder JaHWeH se leiding geleidelik aan, soos die geleidelike ontwaking van die Goddelike gees in die hart van die mens, en het eers deur die kruisdood volledig plaasgevind, - hoewel die goddelikheid in al Sy volheid ook reeds in die Kind Jesus aanwesig was, maar wat die doen van wonderwerke betref, homself net in noodgevalle gemanifesteer het. – Die Jeug van Jesus, Inleiding, Paragraaf 6

Inleiding Mobiele weergawe Kommentaar