Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 1 Die Jeug van Jesus

Toe diegene wat hulself aangemeld het, na verloop van drie dae opnuut op die bestemde plek byeengekom het en elk van hulle, wat Maria wou opneem, aan die priester, soos ooreengekom, `n vars tak lelies oorhandig het, gaan die priester dadelik met die takke in die binneste van die tempel om daar te bid. – Die Jeug van Jesus, Hoofstuk 1, Paragraaf 6

Hoofstuk 1 Mobiele weergawe Kommentaar