Hoofstuk 19
![]() ![]() | Die Jeug van Jesus |
19. En Josef het Cornelius die grot binnegelei. Toe hy die Kindjie gesien het en hoe hy hom toelag, was hy baie verbaas oor die gedrag van die Kindjie en het gesê: ”By Zeus, dit is seldsaam! Ek voel my soos nuut gebore en nog nooit het ek so `n rus en vreugde in my gevoel nie! - Voorwaar, vandag is `n vry dag en ek bly julle gas!” |
Hoofstuk 19
![]() ![]() |
Mobiele weergawe ![]() |