25. Nou was Cornelius nog meer verbaas en het aan Salome gevra: ”Dus ook die heilige Romeinse gode, helde, wapens en onoorwinlike magte?! - O Salome, wie sê vir jou dit?!”