Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 20 Die Jeug van Jesus

6. Maar daarop het Josef Cornelius gesê: ”O, hooggeagte vriend! Ek vra u, maak tog vir ons geen koste en doen geen moeite nie, want ons sal vir die paar dae wat ons hier nog sal deurbring in elk geval deur Hom wat die Heer, wat die God van Israel sal wees - alle lof daarvoor! – goed versorg wees!

Hoofstuk 20 Mobiele weergawe Kommentaar