Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 2 Brief aan Laodicea

25. Hoe kan iemand van homself goedpraat, indien hy in sy maag gevas het, maar sy hart met bose gedagtes, wense en begeertes aangevul het?!

26. Sou dit dan nie baie slimmer wees, om in die hart as in die maag te vas nie?! Hoe kan julle dan sulke groot dwase wees en vir julle laat vertel, dat dit vir die Here meer aangenaam is, indien iemand ‘n vis wat in olie gelê het eet, as wat hy die vleis van ‘n warmbloedige dier en sy vet pleks van die olie eet?!

Hoofstuk 2 Mobiele weergawe Kommentaar