Hoofstuk 3
![]() | Brief aan Laodicea |
Hoofstuk 3 1. Ek het vir julle gesê: “Vermy die leuens, want dit is die naaste afstammeling van die Satan!”, omdat julle nou - soos ek dit deur Nymphas gehoor het, en gelyker tyd deur die gees van Christus in my ervaar het - grotendeels in mensgemaakte voorskrifte oorgegaan het. Geskryf vanaf Rome deur Tychikus en sy vriend Onesimus, wat daar altwee na julle en na die Kolossense gestuur is.
|
Hoofstuk 3
![]() |
Mobiele weergawe ![]() |