Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 3 Brief aan Laodicea

Moet nie teenoor mekaar soos die heidene wat daar ‘n eie hof het, klag lê nie, maar wees verdraaglik en duldsaam teenoor mekaar, en besleg julle sake in die hart, dan sal julle voor die Here beter doen, as wat julle alle voorskrifte van Moses, wat moeilik is om te onthou en nog moeiliker is om na te kom, baie noukeurig probeer om na te kom; want aan die voorskrifte van Moses het die Here geen welgevalle nie, maar net alleen aan ‘n rein hart, wat God en die broeder werklik lief het. – Brief aan Laodicea, Hoofstuk 3, Paragraaf 21

Hoofstuk 3 Mobiele weergawe Kommentaar