Help

jakob-lorber.cc

2 Resultate

[GJE 2.111.4] God het ook nooit vir die mens geleer, om Hom met die lippe te vereer en die harte koud te laat nie. Maar omdat Samuel voor die volk hardop gebid het, dieselfde sommige van die profete, en omdat David vir God die Here sy psalms en Salomo sy Hoëlied gesing het, het die volk met die leë lippegebed en die koue offers begin. {mt.06,07; jes.29,13; 1 kon.18,26; sir.07,15; jl.ev02.111,04-07: jl.ev01.195,04; jl.ev03.036,03-05; jl.ev03.112,08-10; jl.ev03.209,03-04; jl.ev04.001,13-15; jl.ev10.032,04-05}

[GJE 5.211.9] En nou het ons 100 korrels wat ons ook in die aarde gaan lê! Hieruit kry ons dan al 100 are, elk met 100 korrels, dus alles bymekaar 10.000 korrels. En sien, die 10.000 korrels, die 100 halms en are, moet ook al geestelik in die een korrel aanwesig gewees het, soos wat hierdie korrel self al inbegrepe moes gewees het in die een korrel wat as eerste uit God se hand in `n vrugbare voor van hierdie aarde geval het, omdat `n mens hom andersins nie kan voorstel dat voortplanting moontlik kan wees nie. Julle het hier opnuut `n bewys van hoe iets selfs oneindig en ewig in één so `n korrel aanwesig is.

Mobiele weergawe Kommentaar