Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 1 Die Maan

Wat die nog verdere bemerkingswaardige verskynsels van die maanaarde, sowel as van sy bewoners betref, die sal Ek bekend maak by `n volgende geleentheid. Dink nou net na oor wat gesê was en sien veral toe dat jy die lentetyd van jou lewe goed besef en benut, dan sal jy selfs in die maan, as alles daarvan vir jou onthul is, `n baie belangrike teken van die Mensenseun aan die hemel sien! Amen. Dit sê Ek vir julle, nou komende op die wolke van die hemele. Amen, amen, amen. – Die Maan, Hoofstuk 1, Paragraaf 15

Hoofstuk 1 Mobiele weergawe Kommentaar