Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 1 Die Maan

Hy is aan die aarde toegevoeg, sodat hy haar uitstromende magnetiese krag kan opvang en dit, na gelang die aarde dit nodig het, weer aan haar kan teruggee: Daarom is sy loop om die aarde ook so buitensporig. Want hy rig hom altyd volgens die groter of kleiner hoeveelheid van die aanwesige magnetisme op die aarde; daarteenoor rig die loop van die maan, as draer van hierdie stof, homself ook, volgens die uiteindelike behoefte van die aarde aan hierdie natuurlike lewenstof - Dit is die vernaamste funksie van die maan. – Die Maan, Hoofstuk 1, Paragraaf 2

Hoofstuk 1 Mobiele weergawe Kommentaar