Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 1 Die Maan

As `n planeet kleiner is as die aarde, het hy geen maan nodig nie. Die funksie van die maan word dan oorgeneem deur hele hoë gebergtes, wat byvoorbeeld by Venus, Mercurius, Mars en nog `n paar baie kleiner planete die geval is; maar die groter planete moet een of soms meer mane hê om die genoemde dienste aan hulle planeet te verleen. – Die Maan, Hoofstuk 1, Paragraaf 3

Hoofstuk 1 Mobiele weergawe Kommentaar