Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 1 Die Maan

Kyk, dit sou nou ook by die maan die geval gewees het, as hy `n ewe langsame rotasie as die aarde gehad het! Hy sou, om lug, water en vuur gelykmatig oor sy oppervlakte te verdeel, `n vyfmaal vinniger draaiing om sy as moes gehad het, dit wil sê: Hy sou hom in vier-en-twintig aardure vyfmaal om sy eie as moes gedraai het, wat dan niks anders tot gevolg sou gehad het as die veroorsaking van die volkome vernietiging van die maan reeds na vyf jaar, terwyl die aarde oorbesaai sou gewees het met deeltjies van die maan. Wat die massas, wat op die aarde sou neerstort, teweeg sou bring, hoef Ek julle nie van naderby te verklaar nie, maar sê net, dat niemand dan in die lewe sou gebly het nie. – Die Maan, Hoofstuk 1, Paragraaf 7

Hoofstuk 1 Mobiele weergawe Kommentaar